|
Suid Afrika : Nuus
'n Man wat 'n speelgoedpistool gebruik het om 'n inwoner van Ivory Park te beroof, is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.
Dr. Joe Phaala, die direkteur-generaal van die regeringseenheid vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika, het gevra om vroeër van sy driejaar-kontrak vrygestel te word.
Pres. Thabo Mbeki gaan self ingryp om te verseker dat alle sakelui in die IT-bedryf met die opleiding van jongmense in die bedryf help.
Die Raad van Opvoeders (Rom) moet alle voorvalle van seksuele oortredings deur onderwysers ondersoek en indien hulle skuldig bevind word, moet hulle afgedank word.
Al hoe meer Suid-Afrikaners het geld, werk, basiese dienste en elektroniese toestelle.
Beeld se leserskap het volgens die nuutste Alle-media-en-produkte-studie (Amps) se syfers met 13% van 492 000 per dag tot 554 000 per dag gestyg.
Die Leigh Matthews-trust het twee stres- en traumasentrums geopen wat traumaberading verskaf aan mense wat nie 'n professionele diens kan bekostig nie.
Daar is weer vanjaar 'n huis ter waarde van R1,5 miljoen in Beeld te wen!
Mense wat wil kommentaar lewer op 'n Afrikaanse 'document' rakende regulasies in Limpopo se Wet op Sakeregistrasie en die 'foeie' daaraan verbonde, sal eers deur 'n magdom spelfoute in dié kennisgewing moet worstel.
'n Akademikus van die Universiteit van Suid-Afrika is deur die Wêreld- Ekonomiese Forum as een van die 245 jong wêreldleiers vir vanjaar aangewys.
Suid Afrika : Sport
Ray Jennings, 'n gewese afrigter van die Suid-Afrikaanse krieketspan, glo die kaptein, Graeme Smith, is nie die regte man om dié span aan te voer nie.
Suid-Afrika sal sy beste rugbyspelers op die brandstapel plaas as hy toestem tot die ingrypende formaatverandering wat Australië vir die Super14-reeks beoog.
Morné Steyn kan sy middelnaam na veelsydigheid verander, want hy moet môre in Brisbane teen die Reds en ook aanstaande naweek in Rotorua teen die Chiefs die laaste vesting in die Super14-rugbyreeks beman.
Die Suid-Afrikaanse krieketspan sal weer die eerste plek op die wêreldranglys vir eendagspanne beklee as hy vandag hier 'n derde agtereenvolgende sege oor Bangladesj behaal.
'n Diep verdeelde Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sal moet verenig en 100% steun moet verleen aan 'n resolusie om die geskil oor die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, se kontrak op te los.
Dat die Titans die liga in MTN se eendagkrieketreeks met gemak gewen en 15 punte voor sy naaste teenstander geëindig het, beteken nou net mooi niks.
Die leier van die Lions-rugbytrop, Ernst Joubert, dink dié span kan op Ellispark weer sy brul terugkry in die Super14-wedstryd teen die Sharks.
Alle aanduidings is dat die Internasionale Krieketraad (IKR) se toernooi om die Kampioene-trofee steeds in September in Pakistan sal plaasvind, ongeag politieke onrus en geweld in dié land.
Die Sharks se verbeeldingryke gebruik van hul plaasvervangers in die voorry is straks op 'n einde nadat dit aan hulle duidelik gemaak is dat die omruil van dié spelers ook onder die maksimum van sewe veranderings per wedstryd tel.
'n Sonbril, 'n oorbel, 'n halssnoer, 'n paar lang kouse en een wit handskoen!
|
|
Wêreld : Nuus
 AP - Deadly Hurricane Ike roared across Cuba on Monday, blowing buildings to rubble and sending waves surging over homes. Some 900,000 Cubans evacuated from its path, which forecasters said could take it to Louisiana or Texas later this week.
 AP - Missiles from a suspected U.S. drone aircraft struck a house and seminary linked to a key Taliban commander on Monday, killing at least nine people, officials and witnesses said.
 AP - Hurricane Ike's torrential rains swelled rivers across Haiti and sent floodwaters gushing into homes in the dead of night in one eastern town, killing at least 58 people.
 AP - French President Nicolas Sarkozy on Monday pressed Moscow to honor its pledge to withdraw troops from Georgia, while Russian soldiers prevented international aid convoys from visiting Georgian villages in a tense zone around the breakaway province of South Ossetia.
 AP - The bodies of several children lay dead in two videos that show the aftermath of a U.S.-led operation the Afghan government and U.N. say killed 90 civilians.
 AFP - Nationwide, Britain's biggest building society, said Monday it had agreed to buy two smaller peers struggling to cope with the global credit crunch.
AP - The death toll from a devastating rock slide that buried a shanty town rose to 47 on Monday, a security official said as recovery efforts switched to high gear after days of delay.
AP - A look at deaths so far from the 2008 Atlantic hurricane season:
 Reuters - South African President Thabo Mbeki flew
into Harare on Monday to meet Zimbabwe's rival parties, amid
growing doubts over his chances of securing a power-sharing
deal to end the political crisis.
 AP - North Korea is preparing to stage a military parade Tuesday to mark the communist state's 60th anniversary this week, an official said.
 AFP - US oil giant ConocoPhillips will pay up to 9.6 billion dollars (8.0 billion US dollars) for a half share of a coal seam gas (CSG) venture with Australia's Origin Energy in a deal that could thwart a hostile bid by Britain's BG Group.
|