Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Skakels


Vrae en Antwoorde
Soek in Afrikaans
Kuber Boetiek

Who Is Online

Wat is Vriende.Com?

Vriende.Com is 'n gesellige Afrikaanse kuierplek vir Suid-Afrikaners regoor die wêreld. Hier kan jy jou skoene afskop, relax, en lekker uithang saam met ander vriende. Vriende.Com is gebaseer in Toronto, Kanada en bestaan al van 1999 af. Ons is een van die oudste en gewildste Afrikaanse kuierplekke op die Internet.

Registrasie is gratis en vat net 'n paar sekondes. Al wat jy nodig het is 'n geldige ePos adres en 'n hartklop. So kom gerus binne en maak jouself tuis. Welkom in die malhuis!
Forums: Gesels oor interessante goed, nuwe goed, lekker goed, of sommer net goed wat jeuk!
Boodskappe: Kontak ander lede direk deur vir hulle privaat boodskappe te stuur.
Lede Kaart: Sien of daar ander lede in jou omgewing bly.
Koerant: Bly op hoogte van gebeure in Suid Afrika en regoor die wêreld.
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems