in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Foto Albums

Last post 03-18-2008 5:37 PM by Bonnie. 10 replies.
Page 1 of 1 (11 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 12-08-2006 9:41 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Foto Albums

    Lede kan nou fotos oplaai na hulle eie Foto Album. Elke foto album kom met 50Mb stoor spasie, en jy het volle beheer oor die inhoud van die album.

    Om jou eie foto album te bekom, stuur net vir my 'n boodskap en vra een aan. Jou album sal dan so gou as moontlik geskep word.

    Let wel : Geen pornografiese, onwettige, of andersins offensiewe materiaal word toegelaat nie.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 07-19-2007 11:12 PM In reply to

    • jcmcf57
    • Top 25 Contributor
      Male
    • Joined on 08-11-2006
    • Bristol UK
    • Posts 171

    Re: Foto Albums

    eBoer ek sal graag n albumbekom dankie.

    Groetnis

    jcmcf57

  • 07-20-2007 7:45 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Foto Albums

    Geskep! Big Smile 

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 10-19-2007 5:50 PM In reply to

    Re: Foto Albums

    Hi eboer ek soek ook asb n album spasie

     

    Dankie groette Stefan

    Huh? 

  • 10-31-2007 1:29 PM In reply to

    • omf
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-09-2006
    • Wes-Kaap
    • Posts 1,273

    Re: Foto Albums

    Stefan Calitz:

    Hi eboer ek soek ook asb n album spasie

     

    Dankie groette Stefan

    Huh? 

     

     

    Mmmmm ek wonder wat van eBoer geword het.....die paar kere wat hy sy opwagting hier maak klink hy glad nie homself nie...Hmm 

    First Law of Socio-genetics

    "Celibacy is not hereditary"
  • 11-03-2007 10:35 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Foto Albums

    Hier's ek! Embarrassed

    Jammer ouens, ek probeer soveel as moontlik inloer maar ek weet nie waar my tyd meer heengaan nie. Deur die week is ek die hele tyd besig om te werk, en naweke moet ek spark om alles gedoen te kry wat ek nie deur die week gedoen kon kry nie. Sad

    Stefan, ek het probeer om nog 'n album te skep maar toe sien ek dat die weergawe van die forum pakket wat ek gebruik net voorsiening maak vir 10 albums. Angry Ek sal bietjie later opgradeer na die volgende weergawe dan sal ek julle laat weet.
     

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 11-03-2007 6:29 PM In reply to

    Re: Foto Albums

     Dis ok

     

    is geduldig  

     

     

    Laat weet net en moenie so hard werk nie

     Angel

    Groette Stefan

     

     

  • 02-29-2008 9:21 PM In reply to

    • giep
    • Top 25 Contributor
    • Joined on 01-24-2007
    • Posts 159

    Re: Foto Albums

     Ek soek n album spasie Eboer?!

    Wil my vakansie met julle deel! 

  • 03-07-2008 9:46 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Foto Albums

    Ongelukkig het ek so ruk terug uitgevind dat die weergawe vand die foto album sagteware op Vriende beperk is tot 10 lede en (ek dink) 10Mb per lid. Ek sal die volgende lisensie moet kry as ek meer albums wil skep. Sad

    Maklikste ding om te doen is om 'n forum thread te begin en die fodies daarin te plak. Die forum gedeelte is onbeperk.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 03-15-2008 8:24 AM In reply to

    Re: Foto Albums

    eBoer:
    Ongelukkig het ek so ruk terug uitgevind dat die weergawe vand die foto album sagteware op Vriende beperk is tot 10 lede en (ek dink) 10Mb per lid. Ek sal die volgende lisensie moet kry as ek meer albums wil skep. Sad

    Maklikste ding om te doen is om 'n forum thread te begin en die fodies daarin te plak. Die forum gedeelte is onbeperk.
     

    Jy kan gerus my foto album delete.  Daai foto's is al so lank daar, glo almal het dit al gesien.  Gee vir die nuwe/ander mense kans om bietjie foto's te plaas.  Sal 'n forum draad begin as ek nuwe foto's wil plaas.Smile

     

     

     

  • 03-18-2008 5:37 PM In reply to

    • Bonnie
    • Top 10 Contributor
      Female
    • Joined on 08-03-2006
    • Atlanta, GA. USA
    • Posts 1,320
    • Donasies

    Re: Foto Albums

    ek stem saam eBoer, jy kan my foto album ook delete, daai fotos is al langer as jaar oud dink ek. 

    Life can be a ballroom dance, and life can be full of shit, either way, you have to watch your step.
Page 1 of 1 (11 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems