Ek het so pas die blog funksie geaktiveer. Gaan loer gerus (dis skakel is bo-aan die bladsy) en laat weet my wat julle dink.
Daar is 'n verstommende aantal bells en whistles en fancy goed wat mens kan doen met die blogs. Blog eienaars het volle beheer oor hulle eie blogs en kan byvoorbeeld kommentaar modereer, die "look" van 'n blog kan ge-individualiseer word via temas, RSS feeds, ag en die lys gaan net aan en aan en aan.
Ek soek so paar proefkonyne om te help toets, terugvoer te gee, ens. Indien jy dus belangstel om jou eie blog hier by Vriende.Com te bekom, stuur asb. vir my 'n privaat boodskap of vra sommer hier in die forum. Mettertyd sal die blog funksie automaties beskikbaar wees aan alle lede.
Thanks!