in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Avatars

Last post 08-06-2006 3:03 PM by eBoer. 2 replies.
Page 1 of 1 (3 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 08-06-2006 7:53 AM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Avatars

    Om 'n Avatar op te laai :

    1. Kliek op jou ledenaam heel bo regs om na jou profiel bladsy te gaan
    2. Selekteer die Avatar tab
    3. Selekteer Yes vir Enable Avatar
    4. Kliek Browse en selekteer die Avatar op jou hardeskyf
    5. Kliek Update
    6. Kliek Save Changes

    Jou Avatar sal na 'n paar minute verskyn.

    Update : Hier is 'n handige web site om 'n avatar van jou eie te maak wat jy dan op Vriende.Com kan gebruik :

    1. Gaan na Mypictr en laai 'n foto van jouself op.
    2. Stel die dimensies van die avatar na 140 x 140. Moet niks kies vir "Network" nie.
    3. Skuif en zoom die avatar seleksie boks tot dit reg is.
    4. Click "PictrIt" en volg die instruksies om jou avatar te kry sodat jy dit kan oplaai as jou Vriende.Com avatar.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-06-2006 2:58 PM In reply to

    • Gerben
    • Top 25 Contributor
      Male
    • Joined on 08-03-2006
    • Harderwyk, Netherlands
    • Posts 122

    Re: Avatars

    Hoekom myn avater beweeg nie?

    Dis 'n plaatjie wat hoort te beweeg...

    As jy boos is, werk jou mond vinniger as jou bryn
  • 08-06-2006 3:03 PM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,175
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: Avatars

    Ek het toevallig netnou gelees in die docs dat "animated" avatars nie supported is nie [:'(]
    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (3 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems