in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

Tags

Last post 09-02-2006 7:24 PM by eBoer. 0 replies.
Page 1 of 1 (1 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 09-02-2006 7:24 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Tags

    Tags is bloot sleutelwoorde wat jou pos makliker maak om voor te soek, en dit bied ook 'n tipe van klassifikasie sisteem vir poste.

    Gestel jou pos gaan oor 'n nuwe fliek, gebruik dan die naam van die fliek en miskien ook die woord "fliek" as tags. Die tags sal dan vertoon word aan die regterkant van die forum hoof bladsy. Indien iemand anders dan ook iets pos oor dieselfde fliek en dieselfde tags gebruik, sal die twee poste as't ware gekoppel wees aanmekaar via hulle tags.

    1) Probeer hou by niks meer as 4 of 5 tags per pos.

    2) Gebruik 'n semi-colon (;) om tags te skei. Bv. Lord of the Rings;fliek sal twee tags skep, naamlik Lord of the Rings en fliek.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
Page 1 of 1 (1 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems