Let wel : Privaat boodskappe kan nie deur ander lede gesien word nie.
Om privaat boodskappe aan ander lede te stuur:
- Kliek op die lid se ledenaam enige plek op die web werf. Dit sal jou na die lid se profiel bladsy neem.
- Onder Options, kliek op die Send ... a private message skakel.
- Vul die Subject en Message in.
- Kliek Post om die privaat boodskap te stuur.
Om privaat boodskappe te lees :
- Na jy ingeteken het, kliek op die Inbox skakel (bo regs)