in

Vriende.Com

Jou Wêreldwye Afrikaanse Kuierplek

YouTube Videos

Last post 08-06-2006 2:55 PM by Gerben. 3 replies.
Page 1 of 1 (4 items)
Sort Posts: Previous Next
  • 08-05-2006 9:16 PM

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    YouTube Videos

    Om YouTube videos op die forum te pos :

    1. Vind die video se ID. Dit is die kode aan die einde van die video se web adres (na die "v="). Bv. :



    2. Plaas nou die volgende teks in jou boodskap (vervang net die ID in die voorbeeld hieronder met die korrekte ID) :



    Die video sal automaties verskyn as jy die boodskap pos.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-06-2006 3:42 AM In reply to

    • Gerben
    • Top 25 Contributor
      Male
    • Joined on 08-03-2006
    • Harderwyk, Netherlands
    • Posts 122

    Re: YouTube Videos

    Ek het dit geprobeer, maar dit werk nie by my nie...
    As jy boos is, werk jou mond vinniger as jou bryn
  • 08-06-2006 7:42 AM In reply to

    • eBoer
    • Top 10 Contributor
      Male
    • Joined on 08-01-2006
    • Toronto, Kanada
    • Posts 2,174
    • Moderator
      SystemAdministrator

    Re: YouTube Videos

    Die probleem was dat daar HTML tags tussenin was. Hier is wat jy gehad het :

    <p>[YouTube:<font color="#0000ff"><u>kBVmfIUR1DA</u></font>]</p>

    En hier is hoe dit in die editor gelyk het :

    [YouTube:kBVmfIUR1DA]

    Dit gebeur somtyds as jy teks "cut & paste" in die editor in. As jy die "HTML" knoppie in die editor kliek sal jy kan sien of daar HTML tags in is.

    Let's Roll! - Todd Beamer
    My work is done. Why wait? - George Eastman
    Uniek soos Garlique!
    Moerby Radio
  • 08-06-2006 2:55 PM In reply to

    • Gerben
    • Top 25 Contributor
      Male
    • Joined on 08-03-2006
    • Harderwyk, Netherlands
    • Posts 122

    Re: YouTube Videos

    Ok, ek het dit verstaan Smile

    Ek hiet nie so baie verstand van HTML nie...Wink

    As jy boos is, werk jou mond vinniger as jou bryn
Page 1 of 1 (4 items)
Kopiereg © 2007 - Vriende.Com
Powered by Community Server (Non-Commercial Edition), by Telligent Systems